Dinamicenterprizes

Tuesday 18 February 2020

IETS VIR DIE SIEL

'Vertraag my pas, o Heer"
Bedaar die bange klop van my hart
deur die gemoedsrus wat U alleen skenk.
Sluit my haastige pas met met 'n visioen van
die ewige uitgestrekheid van tyd.
Skenk aan my te midde van die verwarring
van my dae die kalmtevan die tydlose berge.
Breek die spanning van my senuwees en spiere met
die strelende musiek van kabbelende waterstroompies.
Lei tot 'n kennis van die herstellende krag van slaap.
Onderig my in die kunsom minuut-vakansie te neem;
om stadiger te stap sodat ek die blomme kan bewonder;
om met 'n vriend 'n geselsie aan te knoop;
om 'n paar reels uit die blye boodskap te lees.
Herinner my daagliks aan die fabel van die skilpad en die haas,
sodat ek sal besefdat die wedloop nie altyd deur die vinnigste
gewen word nie; dat daar meer aan
die lewe is as om sy spoed te versnel.
Laat my opwaarts kyk deur die takke van die
tronende bome en weet dat hulle groot, sterk en
hoog groei omdat hulle stadig en goed groei

Maak jy genoed tyd vir jouself en 'n stoperdtjie wat jou laat ontspan
en jou kreatief besig hou.
Moet nie die ritme van tyd probeer verhaas nie alles sal gebeur op Sy tyd








1 comment:

  1. We are so busy with our lives to earn a living that we forget that we like any machine, animal or our world needs a brake now and then to be able to continue.

    ReplyDelete